Sinoville-inwoner doen ’n beroep op potensiële huis-huurders om onder geen omstandighede geld aan vreemdelinge oor te betaal nie. Dit volg nadat die inwoner se huis wederregtelik in koerant-advertensies as ‘te huur’ geplaas is. Full Article here: Natalie Grobler Rekord North …
steek
Slenter steek kop uit
’n Huurder is R6 500 deposito geld kwyt nadat hy vir ’n huisverhuringslenter geval het. Full Article here: Pongrass Import Rekord North …
