Sinoville-inwoner doen ’n beroep op potensiële huis-huurders om onder geen omstandighede geld aan vreemdelinge oor te betaal nie. Dit volg nadat die inwoner se huis wederregtelik in koerant-advertensies as ‘te huur’ geplaas is. Full Article here: Natalie Grobler Rekord North …
slenter
Slenter steek kop uit
’n Huurder is R6 500 deposito geld kwyt nadat hy vir ’n huisverhuringslenter geval het. Full Article here: Pongrass Import Rekord North …
Brief nie vervals, versoek vir geld wél ’n slenter
Tshwane-metro-brief die waarheid, maar versoek vir geld ’n slenter, maan metro. Full Article here: Pongrass Import Rekord North …
Tshwane-metro briewe ’n slenter
Die Sinoville-polisie waarsku teen ’n man wat homself voordoen as ’n metro-werker wat 'n betaling van R500 vra om nie inwoners se krag af te sny nie. Full Article here: Pongrass Import Rekord North …
