Sinoville-inwoner doen ’n beroep op potensiële huis-huurders om onder geen omstandighede geld aan vreemdelinge oor te betaal nie. Dit volg nadat die inwoner se huis wederregtelik in koerant-advertensies as ‘te huur’ geplaas is.
Full Article here: Natalie Grobler Rekord North

Pretoria Image: Inside the old Transvaal Parliament