A MyPTA.co.za selected video for you: AfriForum Jeug het gister stof in die oë van ander kampus-organisasies geskop deur 50% van die verkose setels van die Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) by die Universiteit van Pretoria (UP) se studenteraadsverkiesing op te raap. “AfriForum Jeug gaan in die volgende jaar vir Afrikaans ’n vastrapplek gee, verhoed dat koshuise in woonstelblokke verander en studente mobiliseer om op te staan teen rasgedrewe beleide,” het Monique …
