A MyPTA.co.za selected video for you: Pretoria, 16 Februarie 2016 - Geen student mag vanaf volgende jaar inskryf om in Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria te studeer nie. Dís die ultimatum van die EFF wat sê swart Suid-Afrikaners suig steeds aan die agterspeen as dit kom by onderrig. Pretoria, 16 February 2016 - No student may be allowed to study in Afrikaans at the University of Pretoria from next year. That is the ultimatum from the EFF who says black South …
