A MyPTA.co.za selected video for you: As deel van Erfenisdagvieringe is 'n Afrikaanse kultuurfees ook by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou. Die fees, wat deur die Erfenisstigting en die ATKV gereĆ«l is, was stampvol stalletjies met traditionele boerekos, terwyl Afrikaanse kunstenaars musiek gemaak, en boeresport besoekers behoorlik besig gehou het. As part of Heritage Day celebrations, an Afrikaans culture festival was held at the Voortrekker Monument in …
