Die Bulls se oortuigende oorwinning oor die Reds, waartydens hulle ses drieë gedruk het, het hulle in staat gestel om steeds onder die top drie spanne op die algehele puntelys te bly. Full Article here: koosventer Rekord North …
klop
Bulls klop Crusaders met vasbyt vertoning
Die Bulls het vriend en vyand verras met hul puik vertoning teen die Crusaders, ten spyte van twee groot terugslae wat hulle kort voor die wedstryd getref het. Full Article here: koosventer Rekord North …
