A MyPTA.co.za selected video for you: CLICK HERE to submit your favourite Pretoria videos. Visit the MyPE YouTube Channel. This Jan Cilliers Park video was automatically curated and published with WP Robot plugin - CLICK HERE to learn more about WP Robot for Wordpress - a massive time and money saver. Read, Republish and Submit Press Releases to MyPR. …
Eerste
Proteas kan verlore aansien herwin na goeie eerste dag
Suid-Afrika kan Saterdagoggend voort gaan kolf in Centurion met die wete dat hulle reeds meer as 300 lopies op die telbord het én dat twee manne in goeie vorm hul kolfbeurte sal voortsit. Full Article here: koosventer Rekord North …
Kritieke foute in eerste helfte sink Blou Bulle teen Leeus
Na 'n skokkende eerste helfte kon die Blou Bulle in die tweede helfte van hul wedstryd teend ie Goue Leeus in so 'n mate herstel dat hulle byna die wedstryd gewen het. Full Article here: koosventer Rekord North …
‘n Eerste plek vir Hoërskool Akasia se O/14 netbalspan
Die span het ook aan die 'Winter Games' deelgeneem, waar hulle tweede geëindig het. Full Article here: Mariette van Niekerk Rekord North …
Eerste VirSeker Kolonnade 3-in-1 padwedloop ‘n reuse sukses
Die sukses van Saterdag se eerste VirSeker Kolonnade 3-in-1 padwedloop het die organiseerders oortuig dat dié wedloop gekom het om te bly. Full Article here: kristianmeijer Rekord North …
