Die Bulls pak die Crusaders Saterdag sonder Lappies Labuschagne, die flank wat tot dusver vanjaar loshande hul beste voorspeler was, maar Frans Ludeke-hulle is gelukkig dat een van die beste jong sterre in die land gereed is om Labuschagne se plek in te neem. Full Article here: koosventer Rekord North …
