Suid-Afrika stewig in die saal na Amla en Cook se honderdtalle 23 January 2016 7:45 amTwee honderdtalle op dag een in die vierde toets tussen Suid-Afrika en Engeland het Suid-Afrika stewig in die saal geplaas om verlore eer te kan herwin op SuperSport Park in Centurion. Full Article here: koosventer Rekord North …