Hoewel reën die eerste dag van die Barloworld Klofie-Netbalfees vertraag het, kon die aksie later voortgaan en die Hoërskool Waterkloof se netbalbane sal nog ’n miernes van bedrywighede bly tot Maandagmiddag. Full Article here: koosventer Rekord North …
