A MyPTA.co.za selected video for you:
Esté Gross gaan terug in tyd met ‘n toer deur die Sammy Marks Museum in Pretoria, saam met gids Riana van Wyk. Sammy Marks het in sy testament die ongewone klousule ingesluit dat alles net so behoue moet bly na sy dood. Daar is steeds ‘n Skotse inwonende spook wat die vloere in die aand laat kraak…
CLICK HERE to submit your favourite Pretoria videos.
Visit the MyPE YouTube Channel.
This Sammy Marks Museum video was automatically curated and published with WP Robot plugin – CLICK HERE to learn more about WP Robot for WordPress – a massive time and money saver.

Ek het 5 jaar gelede 'n soortgelyke video van hierdie huis gemaak vir Incar Travel Guide. Voorwaar 'n besondere plek en besoek! Die geskiedenis van hierdie man het ons so begeester dat ons navorsing oor sy lewe by Tuks geleen het. Uiteindelik het ons seker vier maal meer tyd aan die navorsing bestee omdat ons dit nie kon los nie! Hoogs aan te bevele!