A MyPTA.co.za selected video for you:
[youtube http://www.youtube.com/watch?v=SNV2GBMYlSg&fs=1&rel=0]
Afgevaardigdes na die Hervormde Kerk se algemene diakensvergadering het gister van aangesig tot aangesig met gestremdheid en uiterste armoede gekom.
CLICK HERE to submit your favourite Pretoria videos.


Pretoria Image: Wet And Miserable
Kan dalk n kontakpersoon se besonderhede los almal het iets wat hy kan
afstaan…
erg om te zien,zo,n mooi land zo naar de klote arm suid afrika grtz holland
En Hier sit ek en stress oor klein goedjies. . Nee Nee, die dag wat ek kan,
sal ek help waar ookal ek kan! Dis hart skuurend om mense soo te sien!
Vanaand word my klere kas uit gepak en skoon gemaak van alles wat rond lê
en nooit gedra word nie (Daar is baie). Kan daar nie dalk vir die emnse op
n manier werk aangebied word nie? Is daar nie geleenthede daar buite nie???
Mense vergeet hoeveel hulle het om voor dankbaar te wees